Lindley Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lindley Hotel is 'n historiese landmerk in die dorpie Lindley in die Vrystaat. Die kamers is sorgsaam gerestoureer. Die hotel het pragtige sandsteen-afwerkings en beskik oor 'n lieflike bakkery en 'n restaurant met heerlike etes. Daar is ook 'n haarstilis en skoonheidsterapeute op die perseel.

Verblyf is beskikbaar in 7 kamers en 'n gesinseenheid. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe. Eenheid A het 2 slaapkamers met dubbelbeddens en en suite-storte. Eenheid B het 5 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer. 'n Enkelbed kan op versoek bygevoeg word. Gesinseenheid B was aanvanklik perdestalle wat in stylvolle verblyf omskep is, en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers.

Die hotel is die ideale venue vir troues en ander funksies en bied 'n saal met sitplek vir 80 tot 100 gaste. Verder is Lindley Hotel ook lekker naby winkels, 'n restaurant en 'n koffiewinkel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  Internet
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lindley Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za