Links 2146
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jigger-laan 0A, Firgrove Platteland, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Links 2146 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n stil kompleks wat in Somerset-Wes geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat 'n bietjie wil wegbreek.
Die woonstel is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 5. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.
Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en dit is die ideale plekkie om jou oggendkoffie of 'n skemerkelkie na 'n lang dag te geniet. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en gimnasium en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Links 2146 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Jigger-laan 0A, Firgrove Platteland, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Gaste dink Links 2146 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jigger-laan 0A, Firgrove Platteland, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom