Frankfort Akkommodasie by Linkview Home | LekkeSlaap
+24

Linkview Home

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Linkview Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Joa W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot verrassing in Frankfort!

Die plek is pragtig gerestoureer! Die kamer is gerieflik ingerig en baie skoon en netjies. Die ontbyt was 'n fees en is baie mooi voorgesit! Ons het dit baie geniet en die gasvrou verdien 'n groot pluimpie! Ellen is 'n groot bonus vir die gastehuis en het 'n borrelende persoonlikheid wat ons sommer dadelik laat tuis voel het. Ons sal definitief weer by Linkview Home tuisgaan!

Linkview Home's terugvoer

Goeie middag Joa,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit doen n mens goed as gaste sulke
terugvoer stuur.

Waardeer dit, en hoop om julle spoedig weer te ontvang.

Ellen en Corneel

Linkview Home
Danie G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Saam met vriende

Puik.

Akkommodasie was uiters bevredigend en netjies. Kwaliteit van meubels en toerusting is puik.

Fransie W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie W
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Baie netjies, veilig en maklik te vind in Frankfort.

Jana B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende fasiliteite en gasvryheid!

Hoe skryf mens 'n resensie vir gehalte en gerief wat ervaar moet word? Ek en my man oornag gereeld, hetsy vir besigheid of 'n geleentheid in gastehuise en hoewel ons 99% van die tyd baie tevrede is met ons verblyf, is daar sekere plekke wat kop bo skouers uitstaan. Hierdie is een van die gastehuise wat uitstaan - vir styl, gerief en gasvryheid. Baie dankie!

Elmarien C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens die plek was myne.

Afgesien van die badwater wat stadig ingeloop het, was ons verblyf die beste nog in Suid-Afrika. Ek is altyd dankbaar vir goeie kussings by 'n gastehuis en Linkview is waarlik kwaliteit en goeie smaak vanaf die voordeur tot by die agterdeur uit. 'n Mens kan ure in die huis rondloop en die oudhede geniet en boonop maak die gasvrou 'n baie goeie koppie koffie.

Charl V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike personeel, slaapplek baie skoon en netjies.

Die vriendelike warm ontvangs en die persoonlike diens was voorwaar lekker.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 28, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk4cDF0DYtOp0az8GPZghnsvjasJbGEPv5srxst1d3CG8LpxTnb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 28 Mark Street Frankfort 9830 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.276690227002 28.497537374496
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za