Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lion King 3953

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 52

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Lion King 3953
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elsabe H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe H

Netjies, goed toegerus.

Baie mooi plek, goed uitgelê, netjies en skoon. Was 6 volwasse persone en het nie beknop gevoel nie. Groot bonus is dat daar inverter gedurende beurtkrag is. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gerald V
Gesin met tieners

Sal slegs teruggaan as die elektrisiteitsprobleem opgelos is.

Lion King is 'n wonderlike fasiliteit en het lekker gekuier. Julle behoort gaste te waarsku teen die elektrisiteitsprobleem. Dit is regtig erg om in 40 grade Celsius te sit sonder waaiers of lugversorging weens infrastruktuurprobleme in Marlothpark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan H
Gesin met klein kinders

Four nights with 2 daddies with the kiddies, we had a great time.

Louise is a star, lovely unit, well appointed and modern, some fantastic little touches like LED lighting backup during load shedding and complimentary dish soap. Will definitely come again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vier nagte met 2 pappas met die kindertjies, en dit was heerlik.

Louise is 'n ster, pragtige eenheid, goed ingerig en modern, met klein ekstras soos LED-beligting tydens beurtkrag en komplimentêre seep. Sal beslis weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique C
Gesin met klein kinders

Baie goed.

Dis 'n mooi huisie en ons het lekker gebly. Alles is netjies en nuut en die plek is voldoende ingerig, onthou net om eie handdoeke saam te vat! Daar is 'n air con in elke kamer, dit het 38 grade geword, wat werklik 'n bonus is. Die splash pool was iets wat die kinders werklik geniet het. Daar is egter geen TV in die huis, wat dalk oorweeg kan word om bygesit te word in die toekoms. Die eenhede word nie gediens per dag nie, so iets soos 'n skottelgoedwasser sou ook waardeer word, maar is slegs 'n aanbeveling, veral omdat die res van die huis so modern ingerig is. Ter opsomming; ons sal nie omgee om in die toekoms weer daar vakansie te hou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah-ann B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-ann B
Gesin met tieners

Gerieflik, goeie ligging, gasvrye en vriendelike eienaar.

Ons het ons langnaweek vreeslik geniet in Lion King. Die huis is ruim genoeg gewees vir die 5 van ons. Die plonspoel was 'n welkome lafenis en die ligging is onverbeterlik. Die huis was netjies en gerieflik en Louise was gasvry en vriendelik. Ons sal vir seker weer by Lion King tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S
Gesin met tieners

Amazing.

Lion King was amazing en ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikita D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita D

Ruim en netjies, baie lekker.

Sal weer gebruik maak as ons weer Marlothpark toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien S
Saam met vriende

Die lugversorging in elke kamer is vir seker 'n bonus.

Die eenheid is goed toegerus met alles wat jy benodig. Dit is baie netjies en sal vir seker die eenheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra B
Gesin met tieners

Heerlik.

Pragtige, ten volle toegeruste, stylvolle plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lumé F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lumé F
Saam met vriende

Rustig.

Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Althea M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Althea M

Luxury in the bush.

A beautiful house with all the luxurious finishes you would expect in a hotel. I will definitely be staying there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Dit was 'n fantastiese en besonderse ervaring!

Die huis is vreeslik mooi, baie modern en goed geleë. Dis naby die winkels en die huis is baie goed ingerig met alles wat mens nodig het. Louise het ons baie welkom laat voel en sy is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie "gaste" gehad wat gereeld kom kuier het. Dit was ongelooflik om die diere van so naby te kon sien. Hulle het ons soms kom groet op die stoep waar ons gesit en braai en kuier het. Die rustigheid tesame met die naggeluide was net onbeskryflik. Die klein swembad is ook 'n heerlike bederf op die warm dae. Ons sal die huis vir enige een aanbeveel en gaan beslis sommer gou weer kuier! Dit was heerlik, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V

Awesome.

Home from home - will definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ishrat J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ishrat J
Gesin met klein kinders

Wonderful stay! Clean and modern house - Highly recommended.

This place is beautiful - I would highly recommend it to anyone. We had a lovely stay and it is perfectly situated in the right place within Marloth Park. A few steps from the patio and you are in front of the Lionspruit gates which separates Marloth park. The house is clean, modern and simply beautiful. We really really enjoyed staying there and will definitely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le-anne V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-anne V

Baie netjies en goed ingerig, skoon en gerieflik. Was fantasies.

Fantastiese, pragtige plekkie. Baie netjies en skoon, goed ingerig en gerieflik, elke kamer het sy eie badkamer. Dis geleë naby aan die hoofhek na Komatiepoort. Baie stil en rustig en sal definitief weer daar gaan bly. Baie modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilise G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise G
Gesin met tieners

Fantasties! Moderne fassiliteite in die bos!

Van die vriendelike ontvangs tot die detail in die wooneenheid, 5-ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J
Gesin met klein kinders

Lekker gerus!

Ons het dit baie geniet by Lion King. Die huis is baie netjies skoon en alles wat jy benodig. Dit was regtig waarde vir jou geld! Ons sal weer kom kuier, vir seker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 470
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 470
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3953, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5d39f0107d73bdc3fa2c86be89e8bf7c7d8566e4c47c0dc7f465022b0e9ccae0827ab74c3f5a3a1b672d257ec810d9a6dc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 3953 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35521 31.80045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem