LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
Selfsorg in Vredehoek

Lions View Cottage



4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

33% AF!
Spesiale aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 19 Okt 2026 tot 30 Nov 2026.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19 Virginia Avenue, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lions View Cottage is 'n bekoorlike kothuis in Victoriaanse styl met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat aan die voet van Tafelberg in Vredehoek geleë is. Die kothuis is gerieflik naby die Tuinesentrum, Kloof-, Bree- en Langstraat in die Stad geleë, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die gesinsbadkamer beskikbaar.

Elke kamer het 'n platskerm-TV, 'n klerekas, 'n spieëltafel asook 'n tafel en stoele. In die eerste slaapkamer is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre WiFi is beskikbaar vir gaste om verbind te bly.

Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot die Tafelberg-kabelbaan, Lion's Head, Seinheuwel, die pragtige Kampsbaai- en Clifton-strande, en die gewilde en lewendige V&A Waterfront, wat 'n hanetreetjie weg is. Parkeerplek kan op versoek gereël word.

Gaste sal aktiwiteite in en om Kaapstad kan geniet, soos voetslaan, wateraktiwiteite, strande aan die Atlantiese kus besoek, en 'n verskeidenheid restaurante en doendinge by die V&A Waterfront.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Stroomdienste

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet


Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karin C
5.0
I can wholeheartedly recommend Lions View Cottage! My room was large and equipped with everything one might need, even an electric blan...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Louis R
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient, clean, comfortable. The best bed ever. Fantastic linen and comforter. Kind host with lots of extra treats. Very well equipp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Michelle S
Besigheidsreis
5.0
Delightful and homely. Delightful flat in the heart of Cape Town with a very friendly and persistent cat that drops by for a chat, addi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Elize P
5.0
Stil, rustig en naby alles in Tamboerskloof en middestad. Vriendelike gasvrou. Puik toiletgoedjies.
Mrt 2025
Milo K
Saam met vriende
5.0
Hassle free, comfortable, convenient. Ansaaf was an amazing host and did everything she could to make us comfortable and enjoy our stay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karin C
1 nag
5.0
Jul 2026

I can wholeheartedly recommend Lions View Cottage! My room was large and equipped with everything one might need, even an electric blanket (which had already been switched on for me when I arrived), block-out curtains and welcoming chocolates. The room and bathroom were spotless. I felt safe and I knew that my car was also safe for the night. The cottage is in a quiet street. The owner was welcoming and friendly, and went to the trouble to ensure that I had everything I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Convenient, clean, comfortable. The best bed ever. Fantastic linen and comforter. Kind host with lots of extra treats. Very well equipped! Easy access to CT International Airport. Quick drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Delightful and homely. Delightful flat in the heart of Cape Town with a very friendly and persistent cat that drops by for a chat, adding a touch of home. If you want to experience the atmosphere of old Cape Town, then this city bowl street and location definitely fits the bill. Short rides to Camps Bay, Clifton, the Waterfront and Kirstenbosch make the location ideal. Five star!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Stil, rustig en naby alles in Tamboerskloof en middestad. Vriendelike gasvrou. Puik toiletgoedjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansaaf
Lions View Cottage
Dear Elize. Thanks for the beautiful review. You were an awesome guest, and it was lovely to communicate with you. Thanks for the care you took with the cottage, and looking forward to your next booking.

Milo K
Lang verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Hassle free, comfortable, convenient. Ansaaf was an amazing host and did everything she could to make us comfortable and enjoy our stay. She's also a great local guide, telling us about hidden spots and great restaurants to try.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ansaaf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Lions View Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

33% AF!
Spesiale aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 19 Okt 2026 tot 30 Nov 2026.
15% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
25% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe en basiese kosmaak.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R250 per bespreking

Rook is streng verbode binne die kothuis, gaste is welkom om buite in die tuin te rook.

'n Breekskadedeposito is binne 24 uur na uitklok terugbetaalbaar, indien daar geen breekskade is nie.

Daar is 2 mak katte wat op die eiendom woon.

Gratis parkering in ons oprit is beskikbaar vir een motor, let wel die hek is nie outomaties nie, dit is handmatige toegang.
Parkering van die straat af is ook beskikbaar.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf R3 800
33 % AF
R3 800 R2 534
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 800
33 % AF
R3 800 R2 534
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 800
33 % AF
R3 800 R2 534
per nag, vir 4 mense
Bespreek

19 Virginia Avenue, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5af0c07db25b7db87c51563af1c546ddf6a701fd529c49e6da605eb07351cfa189ea144eebe08a3775c94c9984d385327178?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R2 534 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 19 Virginia Avenue Vredehoek 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.935451049319 18.42024233373
Soek in 'n groter streek