Lior-Gil Accommodation
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Highveld-weg 105, Kemptonpark, Johannesburg, 1619, Gauteng
-
Vanaf
R430R387 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lior-Gil Accommodation bied gerieflike verblyd in 'n gastehuis in Kemptonpark in Johannesburg Due verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers en 2 kothuis-kamers. Elke kamer het'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, strykyster en 'n haardroër. Die kothuiskamers het elk 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel.
Die gastesitkamer is die ideale plek om te ontspan met 'n boek en 'n koppie koffie. Daar is 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek. Personeel is beskikbaar om gaste te help met wat ook al hulle mag nodig kry.
Die eiendom het kragondersteuning in die geval van beurtkrag.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Florence Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Highveld-weg 105, Kemptonpark, Johannesburg, 1619, Gauteng
- Gaste dink Lior-Gil Accommodation het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Highveld-weg 105, Kemptonpark, Johannesburg, 1619, Gauteng