Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lipizzaner Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Prosper Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Lipizzaner Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Olivia C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia C
Besigheidsreis

Fantastic.

Gorgeous accommodation with all of the necessities and more. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lipizzaner Lodge se terugvoer

Thank you very much, Olivia, we are pleased to get such positive feedback

Lipizzaner Lodge
Eugene V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Akkommodasie was gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lipizzaner Lodge se terugvoer

Thank you very much, Eugene. We hope to host you again soon

Lipizzaner Lodge
Izak G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afrikaans is nie die sterk punt nie, maar die diens ens. is uitstekend.

Dit het gereën toe ons na Lipizzaner Lodge gery het. Ons het om 19h00 in hulle omgewing aangekom en al die toegangspaaie was gesluit - ons het op Google Maps gery. Nadat ons die Lodge geskakel het en hulle van ons probleem vertel het, het hulle gesê dat ons ander verwysingspunte moet gebruik wat ons dan na hulle sal lei. Dit het gewerk. Vraag: Hulle het geweet ons gaan ongeveer 20h00 by hulle aankom, waarom is ons nie betyds van die padprobleem in kennis gestel nie? Ons het vooraf die aandete en ontbyt bespreek. Dit is 'n beperkte spyskaart, maar ek kan beide met vrymoedigheid aanbeveel. Ons is deur die personeel ingewag en vriendelik ontvang. Hulle het daar gewag om seker te maak alles is reg. Ons het vir nog 'n kombers en vars melk gevra en hulle het dit dadelik gebring. Die vertrekke is netjies en skoon. As gevolg van die reën kon ons nie die nag of die volgende oggend rondloop nie, maar dit wat ons kon sien was netjies en versorg. Behalwe om na-ure daar uit te kom, kan ek Lipizzaner Lodge met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lipizzaner Lodge se terugvoer

Thank you so much Izak, we have now created automated responses to ensure proper directions are provided to guests who arrive late.

Lipizzaner Lodge
Gerad D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerad D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Kamers was baie skoon met wit linne, die plek is veilig en rustig en die diens van personeel was ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lipizzaner Lodge se terugvoer

Thank you Gerad We look forward to hosting you again

Lipizzaner Lodge
Vanaf R1 188
R1 188 R772
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 188
R1 188 R772
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 188
R1 188 R772
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lipizzaner-weg 5, Kyalami, 1684, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97c548d116b46c28980e38d44a8080d88c9d9548e8d1533f2c4611d84e26755a94b9336eee20887c9778bf7de60c9960a8f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 188 nouVanaf R772 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 5 Lipizzaner Road Kyalami 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.967785566171 28.062584025131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem