Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lipizzaner Lodge

Lodge
Spesiale Aanbod 35% af

Kry 35% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 6 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lipizzaner-weg 5, Kyalami, 1684, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 188 R772 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lipizzaner Lodge is 'n luukse grasdak-lodge in die hartjie van die gewilde Kyalami en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf aan gaste. Die lodge is ideaal vir vakansiegangers wat op soek is na 'n vakansieverblyf met verskeie aktiwiteite op die perseel.

Verblyf beskik oor 4 kamers met lugversorging, naamlik die Superieure Tripelkamer, die Deluxe Dubbelkamer, die Woonstel en die Superieure Koninginkamer. Elkeen van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, of albei. Die kamers het of 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank, slegs 'n dubbelbed of slegs 'n koningingrootte-bed.

Die Woonstel sluit 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die Superieure Tripelkamer, Deluxe Dubbelkamer en die Superieure Koninginkamer het elk 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het die Superieure Tripelkamer ook 'n enkel-induksieplaat.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea, leefarea, swembad, tuin en tennisbaan. Verder kan gaste van die gedeelde braaigeriewe in die grasdaklapa gebruik maak. Gratis WiFi en veilige, beskutte parkeerplek is beskikbaar. Die lodge het ook 'n sterk 60 kVA-elektriese rugsteunkragstelsel wat die krag aan sal hou tydens beurtkrag.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Lipizzaner Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Prosper Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 2

Ligging

  • Lipizzaner-weg 5, Kyalami, 1684, Gauteng
  • Gaste dink Lipizzaner Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 188
R1 188 R772
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 188
R1 188 R772
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lipizzaner-weg 5, Kyalami, 1684, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97c548d116b46c28980e38d44a8080d88c9d9548e8d1533f2c4611d84e26755a94b9336eee20887c9778bf7de60c9960a8f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 188 nouVanaf R772 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 5 Lipizzaner Road Kyalami 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.967785566171 28.062584025131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem