Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lisané

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 21 resensies vir Lisané
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marthie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V

Gasvryheid en bereidwillig om altyd te help. Netheid en vriendelik.

Vir werk daar gebly dit is so netjies en skoon, eienaar is vriendelik en is altyd bereid om jou te help met enigiets wat jy vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisané se terugvoer

Was 'n plesier om jou te huisves
Altyd welkom.

Lisané
Laantie L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Laantie L
Enkelreisiger

Netjies en gemaklik.

Gasvrou het my baie vriendelik ontvang. Dankie. Alles wat nodig is vir selfsorg, is in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Salome C
Enkelreisiger

Gemaklik.

Aanduidingsborde kan geplaas word op die hoofroete in die dorp om die ligging van die gastehuis aan te dui. Geen veiligheidshek voor die ingang van die woonsteldeur. Geen ekstra komberse in die kas, slegs 'n heater. Probleme gehad met warm water met die volgende oggend se stort. Oorspronklike bedrag R480 op advertensie, maar het R500 betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisané se terugvoer

Jammer oor die ongerief.

Ons laat nie ekstra linne in die eenheid want dit kry voete. Daar was bo en onderlakens, 'n quilt, 2 warm dik komberse en n verwarmer. Ek het ook gese indien U enige iets nodig het bv komberse , asb vra net. By vertrek het U geen klag gehad nie en U het ook nie gevra vir enige ekstras nie.

In Middelburg rig mens nie net aanwysings op nie dit moet deur die munisipaliteitit goed gekeur word. Lisané is afgekeur omdat dit nie 'n "Big Establishment" is nie. GPS is wat meeste mense gebruik. Die geyser sit soggens 6 uur aan en gaan dan 7 uur af 150 liter gewoonlik genoeg vir 2 gaste. Ek het ook gevra dat ek inkennis gestel word indie U vroër warm water nodig het ons skakel dan oor heeltemal gratis.

Lisané
Jenny R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Kan dit beslis aanbeveel vir enige iemand. Baie mooi plekkie, skoon en netjies. Sal vir seker weer daar oornag. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Welcome Goodenough S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Welcome Goodenough S
Besigheidsreis

Awful

I stayed for 8 days and the linen and towels were never changed despite my request. Had to buy my own toilet paper after the one provided had been used up. Save for a very short, useless stick broom, no mop or other cleaning materials were provided yet I was expected to keep the house clean for the duration of my stay. Had to use the shower for eight days without it having been cleaned. It was extremely cold and no extra blanket was provided. I paid an indemnity deposit but was not provided with the list of house contents and when I checked out, the host checked the contents and told me that one spoon was missing. Not suitable for a business traveller. No desk and chair was provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chenique Nicole R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenique Nicole R
Enkelreisiger

Awesome plekke.

Baie netjies en diens uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and clean.

This is a place to enjoy, clean and all in order. Will stay there again when needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig versorg. Stortvloer word baie glad terwyl mens stort.

Daar was rondlopers in die straat, maar die parkering was agter 'n sluithek met ligte op die motor. Geen insidente.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisané se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ongelukkig kan ons niks doen aan die ronslopers nie.

Lisané
Nalize B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nalize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gemaklik en 'n goeie plek om oor te slaap.

Ons was verras. Die plekkie is baie netjies, baie skoon en so mooi. Jy het niks nodig nie, daar is alles, tot Netflix. Ons sal weer en weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony C
Saam met vriende

Gasvryheid en behulpsaamheid op hul beste.

Gemaklike, netjiese en skoon woonstel, met alles wat jy nodig het. En die vriendelikste ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie Z - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë vir ons doel. Gemaklike woonstelletjie.

Elize het aan alles gedink. Alles goeie kwaliteit binne die eenheid. Baie gerieflik en skoon. Stil en rustige area en naby CBD.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrissie K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dit was die beste verblyf wat ons nog ooit iewers gehad het. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en het ons sommer baie tuis laat voel. Sy het ons ook bederf met lekker eetgoed. Sal hierdie gastehuis orals aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanna M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna M
Enkelreisiger

Wonderlike diens, netjies, skoon en gasvrou is dierbaar.

Het dadelik welkom gevoel en veilig. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisané se terugvoer

It was a pleasure hosting this guest. Hope to see her soon. Quiet, friendly and neat.

Lisané
Lucius V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lucius V
Besigheidsreis

Sinvol.

Indien jy van privaatheid hou, is hierdie blyplek perfek. Elize sal regtig moeite doen om jou verblyf aangenaam te maak. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi H
Besigheidsreis

Awesome.

From the housing, the hospitality, the facilities and all, it was world class.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Van die huis, gasvryheid, die geriewe en alles, dis topklas.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie N

Good value for money.

Very neat and tidy accommodation. The host is very friendly and walks the extra mile for her quests. Will recommend this accommodation to my friends and family and will definitely use it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ken K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ken K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, kan sien die eienaar doen moeite.

Baie dankie vir wonderlike oornag-geriewe. Plek sien ek is ook goed ingerig indien mens langer in omgewing wil oorbly. Als was 100%, geen klagtes. Baie lekker geslaap en goed uitgerus. Baie dankie vir vriendelikheid en behulpsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisané se terugvoer

Hoop om gou weer te sien.

Lisané
Susanna C. L. O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susanna C. L. O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is so huislik, skoon en netjies en sal beslis weer daar tuisgaan.

Ons het basies daar oornag, maar sal beslis volgende keer vir veel langer daar tuisgaan. Gasvrou is baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Die plek is baie gerieflik met alles toegerus wat mens benodig. Dit spel rustigheid uit. Baie dankie Elize.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monia V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monia V
Saam met vriende

Puik. Plekkie is baie skoon en netjies en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Alles was skoon en netjies. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar gaan oorslaap. Baie baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisané se terugvoer

Dit was aangenaam om julle te huisves. Dankie vir die bedagsaamheid en die fooitjie.

Ons sal hierdie gaste met graagte aanbeveel!

Lisané
Wolf W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolf W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was voortreflik lekker.

Dankie Elize vir 'n baie skoon en gerieflike verblyf. Nie eens te praat van al die bederf nie. Sal enige tyd weer daar kom inboek. Regtig die moeite werd om te besoek in Middelburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisané se terugvoer

Dit was heerlik om jul as gaste te ontvang en sal met graagte jul weer hier ontvang. Dankie dat jul Lisané akkommodasie gekies het

Lisané
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeppestraat 84, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlITl19HkhUDy8uqcJdZmGYGBdh7ID1QkNnj5jMLtG4SrZelnZE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 84 Jeppe Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.770252825522 29.473431303727
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem