LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+5

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 84 Jeppe Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Lisané is 'n pragtige gastewoonstel en bied gerieflike verblyf in Middelburg, 'n dorpie in Mpumalanga. Die huis is sentraal en ideaal vir sakereisigers én vakansiegangers.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Kombuis met 'n yskas, tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond en basiese toebehore is beskikbaar. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix and YouTube, WiFi, 'n plafonwaaier en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, stap, fietsry, 4x4-roetes, wildritte, gholf-speel en bergfietsry in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Johan R
Besigheidsreis
5.0
Hemels. Gasvrou een in 'n miljoen.
Sep 2026
Andrew D
Besigheidsreis
5.0
Peaceful, private and safe. It was a lovely private place with plenty of space. You're not only safe, but your car is too. Great for a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Pieter-Hendrik W
5.0
Skitterend. Dit was 'n merkwaardige goeie ervaring om by Lisané oor te bly. Die woonstel was netjies en die gasvryheid was uit die boonste rakke. Ek s...
Sien meer
Jun 2025
Piet R
Saam met lewensmaat
4.8
Het aan verwagtinge voldoen. Die verblyf bied waarde vir geld en is 'n goeie opsie vir die reisiger.
Aug 2026
Elria V
Saam met vriende
4.8
Heerlik gekuier. Veilig en skoon. Pragtige plek met skoon beddegoed. Vriendelike gasheer. Die akkommodasie is puik, waarde vir geld.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • 84 Jeppe Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Lisané het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Bespreek

84 Jeppe Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlITl19HkhUDy8uqcJdZmGYGBdh7ID1QkNnj5jMLtG4SrZelnZE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 84 Jeppe Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.770252825522 29.473431303727

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang