Little Acorn Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Acorn Guest House bied B&B-verblyf en is in Welkom geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf op pad na verskeie bestemmings.

Die verblyf by Little Acorn Guest House word aangebied in 5 slaapkamers wat smaakvol ingerig is. Die kamers beskik elk oor 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. Geriewe in die kamers sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale (Hotelpakket) en koffie- en teemaakgeriewe in.

'n Smullekker ontbyt word in die eetkamer bedien waar aandetekoepons teen ekstra koste gereël kan word. Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike sitkamer waarin gaste kan ontspan en 'n swembad waar gaste kan afkoel. Daar is veilige parkeerplek vir voertuie agter afstandbeheer-hekke beskikbaar.

Little Acorn Guest House is naby winkels, restaurante, 'n kasino en ander geriewe geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Acorn Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 360 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false