Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Crabapple

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 127, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Hierdie bekoorlike klein kothuis met 'n styl uit 'n spesifieke tydperk is in di ehartjie van Wakkerstroom op die eienaar se perseel. Die verblyf het 'n privaat ingang wat gaste se privaatheid verseker en dit ideaal maak vir 'n stil wegbreek.

Die slaapkamer het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die voordeur lei na die kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele en 'n gemaklike rusbank.

Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel en die tuin agter die verblyf waar hulle die eende, hoenders, kwartels en marmotte kan besoek. Dié verblyf is een straat vanaf die dorp se winkels en restaurante geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Little Crabapple sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Little Crabapple
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 78

Jaar gelys 2

Ligging

  • Kerkstraat 127, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Little Crabapple het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 127, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b295165dce121384436cf1789bf7d9467c65fd0b83a6c361ca84df4cf0fe5cbc50983ed2d228f282db6df1a98a396678b6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 3 mense 2 5 1 5 127 Kerk Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.356093278015 30.139415561971
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem