Little Daisy Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derwent Road, Tamboerskloof, Cape Town, 80001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Daisy Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Upper Gardens, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende geriewe en aktiwiteite kan verken en geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel. Kloofstraat is ongeveer 260 m weg en hierdie straat bied verskeie geriewe soos lewendige restaurante en kroeë, en ander plaaslike geriewe soos winkels in die nabyheid. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 21 km weg. Besienswaardighede sluit in die Leeukop-staproete, die Tafelberg-kabelkar, die CTICC en die V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Keanu Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Derwent Road, Tamboerskloof, Cape Town, 80001, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derwent Road, Tamboerskloof, Cape Town, 80001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang