LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Little Farmyard Bungalows | LekkeSlaap
+46

Little Farmyard Bungalows

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 481, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Little Farmyard Bungalows bied selfsorgverblyf in Wakkerstroom. Wakkerstroom is die tweede oudste dorp in die Mpumalanga-provinsie en is aan die grens van KwaZulu-Natal, 27 km oos vanaf Volksrust en 56 km suidoos van Amersfoort af geleë.

Verblyf word gebied in 3 studio-eenhede wat slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste het. Elke eenheid het 'n oopplan-uitleg en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en daar is 'n rusbank met sitplek vir 2 gaste.

Daar is 2 perde aan die agterkant van die eiendom, asook konyne en hoenders. Kinders is welkom om die diere te voer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 13 resensies vir Little Farmyard Bungalows
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Joubertstraat 481, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Little Farmyard Bungalows het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 481, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7rc9uSGGZDPuzY6FBQuvhSzV6BL5CBNLLsrZYIRueFVAyixv2h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 4 481 Joubert Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.373845 30.131991
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!