LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Little Forest Guest House | LekkeSlaap
+39

Little Forest Guest House

Gastehuis
Zanzibar Tuin-suite
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oulike kamer is toegerus met 'n ekstra lang koninggrootte-bed, en het 'n aparte ingang met sitplek en 'n dagbed buite. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n lêbad en 'n stort. Daar is 'n TV met DStv, 'n yskas, mikrogolf en WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 'n Engelse ontbyt in.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mali tuin-suite
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie romantiese kamer het 'n ekstra lang hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n lêbad en 'n stort. Die kamer het 'n TV met DStv, WiFi, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Die eenheid het 'n aparte ingang, sowel as sitplek met 'n uitsig oor die visdam buite.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 'n Engelse ontbyt in.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koperhuis
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie pragtige selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers en is ideaal vir 'n gesin. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n lêbad. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en daar is 'n etenstafel. Die sitkamerhet 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar. Die huis het 'n aparte ingang en sitplek buite. Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 'n Engelse ontbyt in.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Giraffe Garden Suite

Die swembad-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

die kothuis is ieaal vir 'n gesin. Die selfsorg-eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed, en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en daar is 'n etenstafel. 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Die huis is ommuur en het sy eie braai-area en swembad. Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik. Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 'n Engelse ontbyt in.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 41, Parkhurst, Randburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0NTVkYTE3LTExODgtNGE1YS1hMWY4LWNjNzYyOGI2NTU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 41 5th Street Parkhurst 2193 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.143980974283 28.018325359802
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!