Little Hampton

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 9 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

By Little Hampton kan jy 'n pragtige mengsel skeepsvaart- en Engelse plattelandse dekor te wagte wees wat die eienaar se liefde vir oudhede, antiekeware en eklektiese items weerspieël. Die huis bied lieflike uitsigte vanaf die dek wat reg rondom die huis strek en dis ideaal vir lang, lui somersdae, terwyl die kaggel weer die ideale kuierplek vir wintersaande is. Kinders van alle ouderdomme is welkom om in die lowerryke tuin te baljaar.

Dié lieflike strandkothuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met 'n ekstra dubbelslaapbank in die leefarea. Daar is 2 gesinsbadkamers en 'n buitestort.

Die volledig toegeruste kombuis sal sorg vir onvergeetlike gesinsetes en die skottelgoedwasser sal verseker dat die skoonmaakproses sommer lekker vinnig verloop. Die eenheid bied ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër en volledige DStv en WiFi.

Daar is ’n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Doendinge in die area sluit visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en swem in.

Slaapplek

'n Bespreking by Little Hampton sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbedjie
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Hampton gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 R2 550 per nag (plek vir 7)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 9 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false