Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Haven 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-weg 12, Middlevlei-riviermond, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Little Haven 12 is 'n selfsorg-houthuisie wat in Middlevlei-riviermond, by Botriviermeer buite Hermanus, geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin en is stapafstand vanaf die strand.

Dié houthuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers, een is bo en het 'n bad en die ander een is onder en het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, konveksie-oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en etenstafel met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is buitesitplek en braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Little Haven 12 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Little Haven 12
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Jaar gelys 3

Ligging

  • Kingfisher-weg 12, Middlevlei-riviermond, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Haven 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-weg 12, Middlevlei-riviermond, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5686b368e06d479f36e2dc251836d7d8c77529648c7d2d29fbf69aff27c6f1f486cd9c53d0443d3cfb53f6b1db5ba47d0d9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 12 Kingfisher Road Middlevlei Estuary 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.364964914171 19.10526721705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem