Little Jack's Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valley-weg 1045, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Jack's Cottage is 'n lieflike kothuis op 'n verhewe stuk grond langs die eienaar se woning in Rocklands, Port Edward. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n uitsig oor die welige, groen omgewing. Hierdie kothuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat verblyf naby die strand, winkels en plaaslike geriewe soek.
Die kothuis met 'n oopplan-uitleg bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, kombuisie, sitarea en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n etenstafel.
Die kothuis lei na 'n privaat, omheinde tuin met buitesitplek. Veilige gedeelde parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Justine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Valley-weg 1045, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Little Jack's Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valley-weg 1045, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal