Little Lemon Tree

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Lemon Tree is in 'n veilige landgoed in West Acres, Nelspruit geleë. Die perseel is binne 'n 3 km radius vanaf die Mediclinic, i’langa-winkelsentrum en Hoërskool Bergvlam.

Dié dubbelverdieping huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer, lugversorging en 'n balkon. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Beide die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank. Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV met volle DStv.

Die huis het ook 'n braai-area met met sitplek, asook veilige parkeerplek. Let asb. op dat daar 2 mak katte op die perseel woon.

Slaapplek

'n Bespreking by Little Lemon Tree sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Lemon Tree gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za