Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apple Cottage

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorststraat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Apple Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Wakkerstroom. Die verblyf is ideaal vir gesinne, sakereisigers of toeriste.

Die kothuis is ideaal geleë naby die middedorp met restaurante, die Vlei en voëlskuilings. Albei kothuise is volledig toegerus vir selfsorg.

Dié volledig gemeubileerde kothuis beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en 'n bad.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, ingeboude oond met 'n stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea spog met 'n kaggel. Daar is ook 'n verhitter wat gaste kan gebruik.

Gaste is welkom om van die braaigeriewe buite gebruik te maak of om in die skaduryke tuin rond te loop. Daar is veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Apple Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Apple Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Jaar gelys 5

Ligging

  • Badenhorststraat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Apple Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorststraat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71d6902c01cae6b13eece6ad1ecf03b560249db1f7d21f743943ca993c746f661e6dfa0334671133e5eae54ab52b49472946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 90 Badenhorst Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.354153861129 30.139913766473
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem