Little Swift Self Catering Chalets
Beskrywing
Elk van die 8 chalets is goed toegerus vir selfsorg. Die oopplan-ontwerp het slaapplek vir 2 volwassenes in 'n koningingrootte-bed, 'n hoekbad met 'n uitsig oor die rivier, maar is heeltemal privaat van enige hoek af, 'n kaggel binne, kombuisie en 'n privaat stoepbraai buite. Die chalets is met 'n yskas, tweeplaatstoof en mikrogolfoond toegerus en daar is linne, eetgerei en breekware.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wasgoed kan teen R150 per bondel gedoen word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 41 Remhoogte, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom