Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Tree Loft

Little Tree Solder 2
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is deel van die huis, maar het 'n privaat ingang en lei na 'n stoep-area op die eerste verdieping. Die dek het 'n uitsig op die berg en oor die omgewing. Die eenheid het 'n sitarea wat apart van die slaapkamer is en het 'n deur wat na buite lei. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Borde, glase en eetgerei is ook beskikbaar en basiese kos kan voorberei word. Daar is 'n mikrgolfoond in die sitarea en yskassie in die slaapkamer. DStv is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers. Daar is rookareas buite.
Net gaste mag die kamers en die geriewe gebruik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Little Tree Solder 1
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Die solder-eenheid het 'n badkamer, kombuis en 'n oopplan-slaapkamer, -eetarea en -leefarea op die boonste verdieping. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n klein toonbank met stoele en WiFi word voorsien. Buite is daar 'n privaat tuin met 'n boma-area en braaigeriewe. Daar is ook 'n groot gemeenskaplike swembad op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers. Daar is rookareas buite.
Net gaste mag die kamers en die geriewe gebruik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nixon-laan 13, Vanes, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu26OgVTZMs0zbbvMILZN0RnSVyjCPa3XL4P8oi2YowyBLSIZfV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 13 Nixon Lane Vanes 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.7318209 25.4218179
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem