Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Littlefield Luxury Suite

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Littlefield Luxury Suite
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ewald S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ruim, skoon en pragtige plek.

Alles was mooi, so ook die tuin. Die plek was ook stil en net 'n plesier om daar te bly. Het drie nagte daar oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Baie dankie Ewald.

Absolute plesier om julle by my gastehuis te verwelkom.

Groete
Shaleen

Littlefield Luxury Suite
Clare V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare V
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld.

Eienaar was hoflik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Thanks Clare

Appreciate the kind words. Hope to welcome u back soon.

Kindest regards
Shaleen

Littlefield Luxury Suite
Russell P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell P
Enkelreisiger

Host was friendly and accommodating.

Clean and well-maintained room and garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tammi V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tammi V

We felt welcomed.

The hostess helped us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta K
Enkelreisiger

Pragtige woonstel en tuin en wat 'n lieflike gasvrou!

Rustigheid in die hartjie van besige Johannesburg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Thank you Alta for your kind words. It's been such a pleasure having you here at the guesthouse. I so enjoyed meeting you and wish you all the very best for the new venture. Kindest regards. Shaleen

Littlefield Luxury Suite
Normarie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Normarie P
Saam met vriende

Gasvry, vriendelik, skoon!

Dit was net 'n plesier om hier oor te bly! Kan dit enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Thank you, Nornarie,

It was a pleasure to have u here and would love to see u back in the future.

Kindest regards
Shaleen

Littlefield Luxury Suite
Giepie C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giepie C
Saam met vriende

Baie aangename ervaring gehad.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Dankie Giepie. Waardeer dit.

Shaleen

Littlefield Luxury Suite
Mokgadi M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mokgadi M
Gesin met tieners

Comfortable.

Very welcoming and friendly staff. Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Thank you so much.

Hope to see you again soon.

Kindest regards,
Shaleen

Littlefield Luxury Suite
Alida P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en waarde vir geld!

Sal Littlefield Luxury Suite vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Thank you so much Alida. An absolute pleasure having you here.

Shaleen

Littlefield Luxury Suite
Gert B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkommodasie.

Het ons tyd terdeë geniet. Die ligging is goed en baie veilig. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Thank you, Gert. Was so wonderful having you stay. Hope to see you again soon. Have a fantastic festive season.

Kind regards,
Shaleen🙂

Littlefield Luxury Suite
Dennis S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis S
Enkelreisiger

Peaceful.

Enjoyable and peaceful accommodation and a nice setting.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig.

Aangename en rustige verblyf en 'n lekker omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Thank you, Dennis I appreciate it. It was lovely having you.
Shaleen

Littlefield Luxury Suite
Marthina D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina D
Besigheidsreis

It was exactly as the photos - excellent in every way.

Our company will definitely make use of Littlefield Luxury Suite again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Thank you, I always appreciate reviews. I enjoy what I do and always try to maintain a high standard for my guests.

Regards,
Shaleen

Littlefield Luxury Suite
Zelma O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik verwelkom en die plek was wonderlik.

Ons het ons verblyf by Littlefield geniet. Die eienaars was baie vriendelik en die plek self was netjies en goed versorg. Sou egter lekker gewees het as die parkering vir die suite apart kon wees langs die suite. Die ligging is goed en naby als wat in ons behoeftes voorsien het. Ek beveel Littlefield Luxury Suite aan vir enige iemand wat in daardie rigting reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Thank you Zelma.

Kind regards,
Shaleen

Littlefield Luxury Suite
Gerhard K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly. Waarde vir geld. Baie dankie.

Ons het baie laat ingeklok. Die gasvrou was baie tegemoetkomend en vriendelik. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Thank you Gerhard.

I appreciate the kind words. It was no problem at all that you checked in late. I have many international guests too so I am very used to it. I understand Johannesburg traffic can be a nightmare sometimes.

Keep well
Shaleen

Littlefield Luxury Suite
Rose B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

Spacious. Clean and neat cottage but also very modern. Great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kendal F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kendal F
Gesin met tieners

Beautiful, clean, value for money and just what we were looking for.

Easy to book, excellent service. Owners super friendly and inviting. Really enjoyed our night there. Was just what we were looking for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename huislike atmosfeer.

Alles was perfek. Huislike atmosfeer. Beïndruk met gerief en geriewe. Baie dankie Sharleen vir al die moeite en opoffering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Thank you for the lovely words, Erica. It was wonderful having you and we do hope to see you again soon.

All the best for the festive season.

Regards,
Shaleen

Littlefield Luxury Suite
Bertus L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie netjiese en goed geleë private wooneenheid met vol DStv, WiFi, toegeruste kombuis en badkamer met heerlike Jacuzzi-bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Thank you, Bertus.
Shaleen

Littlefield Luxury Suite
Craig F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig F
Gesin met tieners

Neat, good value for money, convenient off highway and central to our visiting locations.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Thank you Craig.
I appreciate .
Hope to have you back soon.

Shaleen

Littlefield Luxury Suite
Malcolm L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm L
Gesin met tieners

Cosy and warm.

We enjoyed our one night stay. Highly recommended. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie veilig gevoel, plek was skoon.

Het baie veilig daar geslaap. Om die Jacuzzi te gebruik was lekker. Sal aanbeveel dat daar meer slaapkussings sal wees. Verder is alles van vyfster gehalte..

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Thank you Johan for feedback, it is always appreciated. I will ensure more pillows are put into the suite.
Hope to see you again.
Regards Shaleen

Littlefield Luxury Suite
Mercia D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia D
Gesin met klein kinders

Baie lekker netjiese, veilige verblyf.

Ons het baie lekker gekuier by Littlefield - skoon, netjiese woonstel, toegerus met alles wat mens nodig het - sal defintief weer van hulle gebruik maak as ons daai rigting in verblyf soek. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Thank you Mercia. It was lovely to meet you. I hope to see you again soon.

Shaleen

Littlefield Luxury Suite
Riette L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette L
Saam met vriende

Oulik en skoon.

Baie oulike plek. Ons het veilig gevoel en kon lekker ontspan na so lang dag. Die plek is skoon en netjies. Baie lekker gebly. Dankie weereens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yugen N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yugen N
Gesin met tieners

Our stay was brilliant. The owners attended to our needs and were very friendly.

We enjoyed the spacious braai and entertainment area, including the pool area and lovey garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Besigheidsreis

Very nice place, owner is friendly.

We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia M
Gesin met tieners

Ontspannend.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Sal dit enige tyd weer benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met tieners

Goeie verblyf in rustige omgewing naby fasiliteite.

Ons verblyf by Littlefield was baie lekker en gemaklik. Die verblyf is baie netjies en skoon. Ons het baie tuis gevoel en is van die begin af verwelkom. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak wanneer in Johannesburg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Geraldine K
Saam met vriende

Bedrieglik.

Toe ons die aand by die huis aangekom het, was daar geen warm water nie en die eienaar het geweet hoe laat ons kom. Daar was 'n koeldrankbottel onder een van die beddens. Ons was 5 vroumense en hulle het ons net een rol toiletpapier gegee toe dit gevra was, vir ons was dit ook 'n probleem dat ons later ons eie moes gaan koop het. Die kombuis se kaste het gestink na muf en hulle het geen warm water vir ons gegee nie. Ons moes ons eie suiker gaan koop het. Die plek het nou ons suiker, melk en botter. Die swembad was vuil. Daar was geen lig buite nie, al lig is op die klein stoep naby die swembad. Die foto wat tans gewys word is 'n kul vir die mense wat by hulle 'n plek wil bespreek. Die mense was nie baie vriendelik of behulpsaam nie. Die vullisblikke het buite gestaan wat baie kieme afgee. Die slaapbank kan nie aangeskou word as 'n bed vir iemand om op te slaap nie, want dit is hard. 'n Mens se lyf is baie seer na 'n nag se slaap. Die yskas raas baie so die mense wat op die slaapbank geslaap het, het baie min slaap ingekry. Die stort was nie lekker nie. Die water het baie lank geneem om uit te loop en daar was 'n stuk plastiek in die stort se drein wat baie morsig was. Daar was nie genoeg handdoeke vir ons nie en ons was 5 vroumense. As 'n mens wil gaan stort of bad is daar geen warm water nie. Die plek lyk mooi op die foto maar in aangesig is dit nie wat dit is nie. Daar is nie genoeg afdroogdoeke nie. Die 4-ster-ding wat in die sitkamer op is, het al verval in 2011 wat 'n mens laat dink het al hul sterre het alreeds geval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Dear Geraldine

I wished I had known about your problems experienced at the time they were then I could have corrected most of them. Not one mention was made of hot water issues. The only thing I knew about was that a toilet roll had been finished in one evening which I misjudged on and was not here for a few hours so could not correct it straight away. I am very clear when booking enquiries come in that a sleeper couch sleeps two people. I have never had a complaint on that front. Lighting is always on near the front, but I may have overlooked it on one night. The fridge I cannot hear with my own ears but I will take a closer look. The geyser had been switched on, so I am not sure why there could have been no hot water at the time, although I am presuming it was hot for rest of stay, however again, no mention was made to me personally to look into. It is self-catering, so I have a glass sugar-, tea- and coffee-container full in the kitchen to start the guests off but again, no mention made to me to be addressed. The pikitup refuse collection is currently on strike, however I have had to pay privately for that to be removed. The whole area has same problem. The towels again wasn't mentioned to me but oversights can Happen. Unfortunately we both were going through a sad time with the loss of my father in law so perhaps I wasn't as attentive or friendly as normal. I apologise if it seemed that way as we were grieving. The grading is my own fault, for not taking the time to regrade it's not a matter of stars falling whatsoever, it's entirely the owners choice to regrade every year. All in all, I never get complaints on this magnitude from any guest so I am surprised to no end. I pride myself in what I have to offer and the rates charged is very reasonable for five people which includes a full DStv bouquet and free Wi-Fi .
I am always sure to address any problem which may arise if the guest makes me aware.of it to allow a guest house to address it before complaining on line. My focus may have been off that weekend but unfortunately we had experienced a death in the family. I will certainly look into the issues that you mentioned and make sure it never happens in the future however. I wished you had dealt with me first hand as most of these issues were so simply resolved with one phone call to me. Oversights can happen but I feel a guest should complain at the time not after the fact to allow for corrections to be fair. I will however follow up telephonically with you to offer my apologies.

Littlefield Luxury Suite
Nancy M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy M
Gesin met klein kinders

Wonderful!

We loved our stay at Littlefield, the boys were in heaven. Shaleen is such a good host and so helpful and not in your face, but if you need her she's there. Thank you, we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Littlefield Luxury Suite se terugvoer

Hi Nancy

You were such special guests and I loved having you here. I like my guests to feel at home and relax and enjoy the garden and pool and braai and darts and pool table . The children were just too sweet and I am so pleased.they enjoyed themselves. I wish you a safe flight to England and welcome you anytime in the future should you visit again.

Littlefield Luxury Suite
Mike C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike C
Gesin met klein kinders

What a pleasant surprise!

Neat place with everything we needed. The kids spent hours in the pool and we spent hours under the lapa! With that HUGE wall, gate and the ornate burglar bars, we never for one moment felt unsafe. Thanks John and Shaleen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Saam met vriende

5 Vriende vir Top Gear Show.

Baie netjiese plekkie en vir die geraas wat ons klomp ouens gemaak het, en nie eers pak slae gekry het nie, 6 sterre! Volgende jaar, selfde tyd, selfde plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi D
Gesin met klein kinders

Die kuier was heerlik!

Die aanwysings is baie maklik - baie rustige atmosfeer en dit was naby aan waar ons wou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik O - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik O

What an amazing piece of heaven

We had the most amazing stay! We had two friends that joined us the last minute, and we were assisted without extra cost. A fantastic property. The kids loved playing in the pool.The breakfast pack was just perfect. Thank you very much for a lovely stay we will most definitely come again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rajan T - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajan T

Excellent

Very good place, very quiet, neat and relaxing. Only issue was that the rules state you must be out of your unit by 10am. The host didn't need to knock on the bedroom window at 09:30 to remind us to be out of the room by 10:00.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette I - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette I
Enkelreisiger

Fantastic, value for money little gem...

I needed some serious ME time after a crazy, hectic year and found this little gem tucked away in a gorgeous garden. It felt like I was the only person on a deserted island. The venue was spotless and very tastefully decorated and had everything I needed. I had a very relaxing evening and left the next morning feeling very relaxed. I will most certainly be using the facilities again in the future but this time I'll make sure its for a couple of days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benjaminlaan 26, Olivedale ext 2, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1MGFhOTM4LTM2ODItNGNjNS05NDZmLWNjYTc2YjNjMDBlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 5 mense 35 5 1 5 26 Benjamin Avenue Olivedale ext 2 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.055838323855 27.978910803795