Littlevlei Self-Catering
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palmietvleiweg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Littlevlei Self-Catering is op 'n plaas 12 km buite Wellington geleë en bied gerieflike verblyf aan 4 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n knus kaggel en 'n TV.
Daar is 'n magdom voëllewe op die plaas waar daar ook met skape en beeste geboer word. Die selfsorgeenheid is privaat geleë en het 'n buitebraai en 'n pragtige uitsig op die berge.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Simoney Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Palmietvleiweg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Littlevlei Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wellington Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palmietvleiweg, Wellington, 7655, Wes-Kaap