LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Liv-In-Mondeor | LekkeSlaap
+14

Liv-In-Mondeor

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelvertonlaan 198, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Liv-In-Mondeor bied oornag-selfsorgverblyf aan sakereisigers, paartjies of studente. Die eenhede is in Mondeor in Johannesburg-Suid geleë en dit is naby verskeie winkels en geriewe.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede waarvan beide 'n aparte ingang het. Eenheid 1 het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer en Eenheid 2 het slaapplek vir 6 gaste in 3 kamers. Die eenhede is ingerig met handdoeke met aankoms en gaste ontvang 'n sleutel en 'n afstandbeheer vir maklike toegang tot die perseel.

Liv-in Mondeor het 'n swembadarea met pragtige uitsigte oor die Klipriviernatuurreservaat. Dit is ideaal geleë net 20 minute van plaaslike winkels en restaurante af.

Partytjies, drankgebruik deur minderjariges, en dagbesoekers word nie toegelaat tensy die bestuur in kennis gestel is nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Liv-In-Mondeor
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Chelvertonlaan 198, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Gaste dink Liv-In-Mondeor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelvertonlaan 198, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwNTA4YzYyLTlmMGEtNDNjZS05NjRhLWVlODc5OGI5NjVmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 198 Chelverton Avenue Mondeor 2091 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.27875 28.00065
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!