Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Minimum-verblyftydperk van 3 nagte en 7 nagte gedurende die besige seisoen.
'n R700 terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar met aankoms en op die uitklok-datum terugbetaalbaar.
Die aangetoonde tarief is vir 'n minimum van 2 gaste in die eenheid en verskil na gelang van die hoeveelheid gaste - die maksimum hoeveelheid is 6.
Afslag van 10% is van toepassing op verblyf van 7 nagte of meer buite seisoen.
Rook binne die huis verbode.
Skoonmaakdiens beskikbaar teen 'n addisionele koste van R170 per dag.
Geen troeteldiere word in Marlothpark toegelaat nie.
Let asseblief op dat Marlothpark 'n malaria-gebied is - tref asseblief die nodige voorsorg.
Bring asseblief jou eie swemhanddoeke, hout of houtskool.
Bring jou eie DStv-dekodeerder en slimkaart.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2811 Civet Street, Marloth Park Conservancy, 1470, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang