+25

8 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Main Road East, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Live Simply is 'n pragtige selfsorghuis in Stilbaai. Die huis is naby die hoofstrand en die riviermond.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 'n hoofhuis en 'n aparte woonstel. Die hoofhuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers, sowel as 'n buitestort. Die woonstel het 'n oopplan-ontwerp met 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n stort en die ander badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus en daar is 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die ruim leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste.

Gaste het toegang tot 'n dekarea met sitplek en 'n braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 22 Main Road East, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Live Simply het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

22 Main Road East, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76a8b4c696a3aef7b1a60715cb63c532a92442e9097df6acfcd2716eb6c31ba19ba7356c2c64e0338fd21cf4251e836b6715?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 22 Main Road East Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3719053 21.4269134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang