Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brummer House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 21

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Brummer House
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Urban Eden P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Urban Eden P
Saam met vriende

Fun, relaxed and easy-going getaway!

Fantastic easy-going stay right by all the hotspots, nice and spacious and with a private jetty to fish from. Very fun, never ran out of things to do. A few points to note: 1. No wifi. 2. Salt river water is plumbed in the house, i.e. salt water for showering and brushing teeth. 3. Cleaning staff stays on-site and part of the property is Living The Breede HQ or Office, which is convenient for collecting bait or firewood. 4. Pet-friendly, which is a big bonus. There were even dog bowls and beds in the house. 5. The indoor fireplace only works when there's power (electric extractor fan), otherwise not to be used in loadshedding as the entire house fills up with smoke. Otherwise, a very pleasant stay. The rate was good, so we have no complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Violet B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violet B
Saam met vriende

Rustigheid op sy beste.

'n Juweel op die rivier kant. Baie ruimte. Al is daar loadshedding, is daar darem gas om aan te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brummer House se terugvoer

Thank you for your review and we look forward to receiving you again. Friendly greetings, Antwanette

Brummer House
Christine K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Christine K

Ruim, toegeruste huis op die oewer van die rivier wat nie privaat is nie. Huis kort aandag.

Kantoor en personeel se verblyf kwartiere is deel van die huis wat afgeskort is. Dit maak inbreuk op privaatheid en word nie so op die webtuiste aangedui nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brummer House se terugvoer

Thank you for your response, we changed the access to the office to the street thus ensuring privacy to our guests. Friendly greetings

Brummer House
Fredia L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredia L
Gesin met tieners

Heerlik ontspan saam met familie.

Dit is 'n rustige omgewing en selfs die vissermanne en kids kon dit geniet om vis te vang. Sou graag wou langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brummer House se terugvoer

Thank you Fredia, so happy you all had a lovely time, looking forward to receive you all soon again !

Brummer House
Mario S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mario S
Gesin met tieners

Great location and house was comfortable.

Great family holiday for kids and teenagers, only issue we had was the house was extremely hot and there was only one fan upstairs that faced the rafter so you didn't really get any air. Would recommend they install an aircon or at least have fans in all the rooms that you can move around. There was no WiFi and kids needed to do homework. Besides the heat was a great holiday and we would return if fans and aircon are installed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brummer House se terugvoer

Appreciate your feedback, we have installed new fans upstairs, the owner is in the process to get quotes for wi-fi to the house, friendly greetings

Brummer House
Mieke D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mieke D
Saam met vriende

Heerlik gekuier. Baie vriendelike mense. Huis is baie goed toegerus. Sal dit vir seker aanbeveel en weer gebruik maak daarvan.

Fantastiese ligging. Huis baie goed toegerus. Heerlike familie/vriende huis. Heerlike onthaal- en ontspanarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola T
Saam met vriende

Very tranquil setting. House was very well suited to accommodate our 4 small family groups.

A few issues pertaining to the house being old but on the whole it was comfortable, spacious and well equipped. Pity the fish weren't biting.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustige omgewing. Die huis is baie goed geskik vir ons 4 klein gesinsgroepe.

'n Paar kwessies rakende die huis wat ouer is, maar oor die algemeen was dit gemaklik, ruim en goed toegerus. Jammer dat die visse nie byt nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 15)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 15)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 396, Diepkloof, Malagas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed45274e57e5d4ee9156009a7365ae91982442fc41c34633755c9f8ba3e91565dc100f219ca3d34b46c653d34f17dcb65ba2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 15) 7 5 1 5 Plot 396 Diepkloof 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.347012 20.594556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem