Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ossies Kloof

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 324, Lemoentuin, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Ossies Kloof is 'n rustige en afgeleë selfsorg-gesinsvakansiehuis reg teen die water in Malagas. Malagas is 'n nedersetting op die oewer van die Breederivier met die Potbergreeks in die agtergrond. Dit is net 30 km suidoos van Swellendam en 280 km of 2 en 'n halwe ure van Kaapstad af.

Die huis bied slaapplek aan 14 volwassenes en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk ’n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort, toilet en wasbak het. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir 2 kinders. Die vyfde slaapkamer het 3 stapelbeddens vir slegs kinders, waarop 6 kinders kan slaap. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort en toilet het.

Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n dubbeldeuryskas-vrieskas, groot stoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en toonbank met stoeltjies. Die eetarea het 'n groot etenstafel met 10 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n tweede sitarea met 'n kaggel sowel as 'n oorhoofse projektor sodat gaste hul gunsteling flieks of rugbywedstryde kan kyk. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en asemrowende uitsigte oor die rivier.

Die huis het sy eie privaat jetty en privaat riviersandstrand reg oorkant die huis sodat kinders lekker naby die rivier kan speel. Vir die sjefs is daar ook 'n lieflike kruietuin vir vars bestanddele.

Hier word gaste omring deur die natuur wat wemel met talle voëlspesies. Dit is die ideale plekkie vir buitelug-avonture of diegene wat op soek is na 'n stil wegbreek ver van die res van die wêreld. Die rivier is gewild onder watersportentoesiaste en gaste kan visvang, stap, bergfietsry en ook perdry in die omgewing. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante, pizza-plekke en 'n wynkelder.

Slaapplek

’n Bespreking by Ossies Kloof sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 2
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKinderbed vir 2
Kinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 6 persone
3 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 21

Jaar gelys 4

Ligging

  • Erf 324, Lemoentuin, Malgas, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malgas Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 324, Lemoentuin, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee582384f33e170b46b5b5cb1b9d6188bce4e8baef4c665f7cec26c3c9a8fc84246c8016d050db954bd045056b260468c7e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 14) Plot 324 Lemoentuin 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.322643 20.604569
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem