LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Gastehuis in Craighall Park

Liz at Lancaster

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 79 Lancaster Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Liz at Lancaster Gastehuis bied selfsorg- en B&B-verblyf in Craighall Park en is sentraal geleë. Die gastehuis is naby die hoofsakekerns en ontspanningsgeriewe in Melrose Arch, Illovo, Dunkeld, Parktown en Sentraal Johannesburg. Die hotel is gerieflik net 200 m se stap vanaf Rosebank se Gautreinstasie wat aansluit by Sandton, Johannesburg se middestad, Pretoria en O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Liz at Lancaster bied verblyf in en suite-dubbelkamers naamlik Blue en Earth. Die kamers is baie funksioneel ingerig en individueel versier in Liz se persoonlike styl wat tradisionele en moderne Suid-Afrikaanse kuns en kunsvlyt insluit.

Kontinentale, gesonde of gekookte ontbyt word op versoek voorberei en word op die ontbytstoep voorgesit. Aandetes en middagetepakkies is op versoek beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar. WiFi en 'n wasgoeddiens is ook beskikbaar. Daar is genoeg gratis onderdakparkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 79 Lancaster Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Liz at Lancaster het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 476
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 476
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 476
per nag, vir 2 mense
Bespreek

79 Lancaster Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzZDVlNzQ1LWFiYjktNDlkZi1hNTI0LTY3MjYzNzBiOGRiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 476 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 79 Lancaster Avenue Craighall 2196 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -26.1275066 28.0245417