Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Craighall Park

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Craighall Park van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Craighall Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Craighall Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Craighall Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Craighall Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Craighall Park Akkommodasie

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 071
per nag, vir 2 mense
Hotel in Craighall Park

Gardenia Boutique Hotel is 'n lieflike boetiekhotel in 'n stil en veilige buurt, Craighall Park in Johannesburg. Die hotel is net 4 minute se ry vanaf Hyde Park Corner-winkelsentrum en dis die ideale plek vir sakere...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Craighall Park

Paradise Sanctuary Stay bied gerieflike verblyf in ‘n gastehuis in Craighallpark, Johannesburg. Dié privaat kamer lei na ‘n daktuin met ‘n uitsig oor die tuin en die privaat badkamer lei na ‘n balkon met ...

Vanaf
R1 094
per nag, vir 2 mense
B&B in Hyde Park, Craighall Park

Gardenia House is 'n lieflike B&B in die hartjie van Hyde Park in Johannesburg. Dié mooi versierde gastehuis is 900 m vanaf die Hyde Park Winkelsentrum en is goed geleë vir sakereisigers en vakansiegangers. Gard...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Craighall, Craighall Park

Hands On Retreat is 'n 4-ster-boetiekgastehuis en Slaap-spa in Craighall in Johannesburg. Ons fokus op "ons-tyd" vir paartjies en bied spesiale pakkette aan wat verblyf met spa-behandelings kombineer. Ons bied gelee...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Craighall Park

B&B on Buckingham is in Craighallpark, Johannesburg geleë. Dis naby Hydepark, Rosebank, Sandton, die middestad, hoofweë, winkels, vulstasies, koffiewinkels en restaurante. Verblyf sluit 2 oornag-kamers met en sui...

Vanaf
R1 696
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hyde Park, Craighall Park

Hyde Park Guest House is in die rustige, lowerryke Hyde Park, 'n luukse buurt in Johannesburg wat grens aans Illovo, Sandhurst en Craighall park geleë. Dit is naby Sandton en Rosebank se sake- en winkelsentrums. Di...

Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Craighall Park

Rutland Guest House is 'n eiland van stilte in die middel van die stad. Rutland House is sentraal geleë tussen Rosebank, Hyde Park, Randburg en Sandton. Verblyf is beskikbaar in 3 en suite-gastekamers, 'n gesin-...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Craighall Park

Villa Vittoria bied uitstekende, stylvolle verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die vorige Britse konsulaat, ideaal geleë in die luukse Hyde Park, is op groot skaal gerestoureer in 'n stylvolle gastehuis. ...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Craighall Park

Liz at Lancaster Gastehuis bied selfsorg- en B&B-verblyf in Craighall Park en is sentraal geleë. Die gastehuis is naby die hoofsakekerns en ontspanningsgeriewe in Melrose Arch, Illovo, Dunkeld, Parktown en Sentraal...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Craighall Park

Sandton Gateway is 'n selfsorgwoonstel in Craighall Park en is ideaal geleë in die noordelike voorstede van Johannesburg. Sandton Gateway bied alternatiewe verblyf vir gaste wat nie in Sandton of Rosebank wil bly n...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Craighall Parkte sien.

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Craighall Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za