Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Llewellyn & Adam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Nita B - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig langs die hospitaal.
Steven W - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies, skoon en veilig. Aangenaam.
Elmarie D - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Eurika S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies en mooi. Baie veilig.
Elize V - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Dippies K - Feb 2024
Algehele gradering
Alles was piekfyn.
Andries L - Nov 2023
Algehele gradering
Goed gelee.
Erna E - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Pieter P - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik naby aan die hospitaal.
Elise O - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies, goed geleë.
Henry O - Jul 2023
Algehele gradering
Perfectly situated close to Urology hospital.
Anita M - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie ervaring!
Alta T - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik om by jul te kon slaap.
Riekie E - Jun 2023
Algehele gradering
Lieflike en netjiese verblyf.
Riekie E - Jun 2023
Algehele gradering
Lieflike kamer en baie gawe personeel!
Christel V - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Baie gasvry en verblyf is baie gerieflik.
Riekie E - Mei 2023
Algehele gradering
Puik!
Suzette K - Mei 2023
Algehele gradering
Perfekte plekkie naby Urologiese Hospitaal.
Amanda H - Mrt 2023
Algehele gradering
Value for money.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Magda W - Feb 2023
Algehele gradering
Die vriendelikste, behulpsaam en netjieste plek om te bly. Skoon en baie rustig en gerieflik loopafstand na die Urologiese Hospitaal. Baie dankie vir al jul vriendelikheid en om mens welkom te laat voel.
Liza's Cottage Guesthouse se terugvoer
Dankie vir so 'n pragtige kommentaar, dit beteken regtig baie om mooi terugvoer te kry.
Dankie
Arjan D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik gebly.
Liza's Cottage Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, waardeer dit baie. Na Covid-19 probeer ons steeds herstel en die gastehuis weer in volle werking terugbring.
Marina C - Des 2022
Algehele gradering
Good.
Tanya G - Mrt 2022
Algehele gradering
Our stay was pleasant.
Maritza M - Feb 2022
Algehele gradering
I love Liza's Cottage. Recommend to all.
Liza's Cottage Guesthouse se terugvoer
Thank you for the wonderful rating.
We are glad you had a great time
Many thanks.
Marianna S - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was baie onpersoonlik.
Karien B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en naby langs Pretoria Urologiese hospitaal. Toegang tot hospitaal is maklik.
Roeline M - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was aangename verblyf, personeel was behulpsaam.
Carinda S - Feb 2021
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, rustig en naby die urologiese hospitaal.
Morne H - Feb 2020
Algehele gradering
Onvergeetlike verblyf.
Liza's Cottage Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n plesier om u by ons te hê. Ons waardeer die wonderlike opmerking wat u vir ons gelaat het.
Dit sal ons aangenaam wees om u terug te verwelkom indien die okkupasie weer sou plaasvind.
Stephen V - Feb 2020
Algehele gradering
Perfect location made to feel welcome nice clean and functional rooms.
Matthys V - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Johan V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Riane V - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike en baie netjiese verblyf.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stanza Bopape-straat 1177, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng