Lobelia Cottage
Opsomming van Resensie
Colleen M - Jan 2020
Gemiddeld
We had a pleasant stay. Good location and close to the beach and shopping centre and mall.
Nikita C - Des 2018
Gemiddeld
The lady of the place was rude when we left, she kinda threw us out.
Violet M - Okt 2018
Gemiddeld
Nice place to visit.
Judith W - Jul 2018
Gemiddeld
Absoluut fantasties en rustig.
Lobelia Cottage se terugvoer
Many thanks, Judy. The guys are always welcome.
Regards,
Carol @ Lobelia Cottage
Judith W - Jun 2018
Gemiddeld
Dit was baie gerieflik en was naby aan ons werk en het ons sodoende baie tyd gespaar om ver te ry.
Raief B - Mei 2018
Gemiddeld
Poor, very poor.
Lobelia Cottage se terugvoer
.
Melaine E - Apr 2018
Gemiddeld
It was comfortable and homely.
Claudette O - Apr 2018
Gemiddeld
Aangenaam, privaat en is naby die strande en winkels.
Edgar S - Mrt 2018
Gemiddeld
Great area and the lady at the cottage is friendly.
Dinah M - Feb 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Lobelia Cottage se terugvoer
Baie dankie Dinah, dit was a plesier om julle te help.
Baie bly dat julle weer sal kom kuier.
Groete
Carol McBean
Abri E - Jan 2018
Gemiddeld
Regtig baie lekker gebly. Sal weer Lobelia Cottage gebruik.
Lobelia Cottage se terugvoer
Thank you Abri, I am happy that you were comfortable at Lobelia Cottage. I wish we had more guests like you. Your family were quiet and well mannered and not hard to please
Regards,
Carol @Lobelia Cottage
Nicolien M - Jul 2017
Gemiddeld
Dit was 'n lekker plek om te bly, mense baie gasvry.
Lobelia Cottage se terugvoer
Baie dankie Nicolien,
Beste,
Carol & Henri
Ronel H - Apr 2017
Gemiddeld
Die gasvryheid en als daarmee saam word opreg waardeer, om rustig te kon slaap en wees na lang ure op die pad.
Lobelia Cottage se terugvoer
Thank you very much. We really appreciate your comments
Many thanks
Carol & Henri @ Lobelia Cottage
Edgar S - Mrt 2017
Gemiddeld
My friends had a great time and would stay there on their next visit.
Lobelia Cottage se terugvoer
Thanks Edgar.
Someone left a red hat, not sure who it belongs to. Ask them to let me know what to do with it.
Regards,
Carol Mc Bean @ Lobelia cottage
Dorothy F - Nov 2016
Gemiddeld
Aangenaam.
Dries H - Mei 2015
Gemiddeld
Baie lekker en veilig, sal enige tyd weer teruggaan, beveel dit aan, dit was gerieflik en 'n seën om daar tuis te gaan.
Lobelia Cottage se terugvoer
Baie Dankie Dorothy, ons probeer om ons gaste te plesier.
Groete Carol
Eva S - Okt 2014
Gemiddeld
The cottage is nice and safe.
Amanda M - Jan 2014
Gemiddeld
We made the best of our stay, but expected much more!
Seelan A - Jan 2012
Gemiddeld
Wonderful
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 27 Lobelia Road, Grosvenor, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 10