Lobopong Self-catering Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cormorantstraat 41, Dolfynstrand, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lobopong Self-catering Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis in Dolfynstrand in Walvisbaai. Die huis spog met 'n see-uitsig en is stapafstand vanaf die strand en Dolfynpark geleë.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Albei badkamers het baddens en storte.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, 'n oond, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster in. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.
Ander geriewe sluit draagbare braaigeriewe, 'n dubbelmotorhuis en ekstra, gratis parkeerplek in, en daar is 'n sekuriteitsalarm wat aan gewapende reaksie gekoppel is.
'n Vulstasie is naby die verblyf.
Slaapplek
’n Bespreking by Lobopong Self-catering Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Cormorantstraat 41, Dolfynstrand, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cormorantstraat 41, Dolfynstrand, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom