Local Luxury in Cape Town
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 24 Hans Strijdom, Icon building, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 875 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Local Luxury in Kaapstad is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat ideaal is vir alle paartjies, gesinne en sakereisigers.
Hierdie woonstel van 70 vierkante meter bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n koningingrootte-bed wat kan opvou in die sitarea. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid met lugversoging het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sentrale eiland met stoele toegerus is. Verder is daar ook 'n wasmasjien en droograk beskikbaar. Die kombuis strek na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Netflix, DStv, Showmax en Apple TV. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die verblyf het veilige ondergrondse parkeerplek, 'n swembad en 'n gimnasium. Daar is asemrowende uitsigte oor die Waterfront tot by Robbeneiland vanaf die 17de verdieping.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Colin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 24 Hans Strijdom, Icon building, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Local Luxury in Cape Town het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 24 Hans Strijdom, Icon building, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang