Kalahari Akkommodasie by Loch Maree Guest Farm and Field Camp | LekkeSlaap
+49

Loch Maree Guest Farm and Field Camp

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loch Maree Guest Farm, Askham , 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Loch Maree Gasteplaas is sowat 200 km noord van Upington en 95 km vanaf die Kgalagadi Oorgrenspark, en is 'n welkome oornagplek vir gaste wat die Park wil besoek.

Loch Maree Gasteplaas bied 'n luukse Gesin-suite, Veldkamp of volledig toegeruste Boskamp. Jy kan of die pragtige uitsig en natuurskoon inneem tydens 'n wildrit, of geniet die sonsondergang en geluide saam met 'n drankie terwyl die braaivleisvuur knetter. Die kontras tussen die rooi Kalahari duine en die wit soutpan sal jou betower! Die kampe is in die oop veld - so jy is werklik deel van die natuur!

Hoewel die Kgalagadi Oorgrenspark, wat sowat 38 000 km² beslaan, sowat 100 km noord is van ons, is dit wel die moeite werd om te besoek. Die Park het 2 bewaareas: die Kalahari Gemsbok Nasionale Park in Suid-Afrika en die Gemsbok Nasionale Park in Botswana. Daar is baie kameelbome en wilde diere soos blouwildebeeste, springbokke, elande en rooihartbeeste.

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Loch Maree Guest Farm and Field Camp
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Loch Maree Guest Farm, Askham , 8814, Noord-Kaap
  • Gaste dink Loch Maree Guest Farm and Field Camp het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kalahari Noord-Kaap
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loch Maree Guest Farm, Askham , 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ5VPV2OKNiE7Ue99K7QKEN9HPvRx8LYSByUgej1DazDQ00MeUc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Loch Maree Guest Farm Askham 8814 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.116265824403 20.497897267342
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za