Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 5

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 5
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Valentino C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valentino C
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld en uitsig onbeskryflik.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die swembad was die hoogtepunt vir die seuns. Die woonstel was baie gerieflik met groot ruim vertrekke. Die uitsig oor die see en die berg was asemrowend, veral as jy in die oggend jou koffie op die balkon geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noleen H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen H

Netjies met mooiste uitsig.

Was heerlik om na 'n besige warm dag in Stellenbosch lekker te kom ontspan in hierdie pragtige plek. Skoene uit te skop en op die balkon die pragtige uitsig oor die see te kon geniet. Het ons sommer laat tuis voel toe hy ons ingecheck het. Baie dankie vir jou vriendelikheid en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 795
R1 795 R1 616
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 795
R1 795 R1 616
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 795
R1 795 R1 616
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View 1304, Kusweg 36, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84197a5e311d717c9512c7e6ac2d02f5760ee2eb70131ab1741a5d560952aed214b627845c5aae01cbb33c7c2ae5f333893d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 795 nouVanaf R1 616 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Ocean View 1304 36 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.12412 18.83169