LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lodge @ Leadwood | LekkeSlaap
+20

Lodge @ Leadwood

Selfsorg
Eenslaapkamerwoonstelle
Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié woonstelle is ideaal vir paartjies en het elk 1 slaapkamer met lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en WiFi. Neem asb. kennis dat rook verbode is en dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Rook is verbode. Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en dus dalk nie geskik vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede is nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers met lugversorging en 'n koningingrootte-bed in elk. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en stort het. Handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en WiFi. Neem asb. kennis dat rook verbode is en dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
2 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Rook is verbode. Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en dus dalk nie geskik vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede is nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cason-weg 8, Boksburg-Noord, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA225adecabe1b9264bf00383b36ad059f9315e830be01746fec8b189d7aa758bf3ba67cf833111ec6c18b6103fa5a86fc66e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 8 Cason Road Boksburg North 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.208456062842 28.250118017197
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!