Pilanesberg Nasionale Park Akkommodasie by Nkala Safari Lodge - Black Rhino Game Reserve | LekkeSlaap
+59

Nkala Safari Lodge - Black Rhino Game Reserve

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R565/Derdepoot-weg, Lodge 10 Black Rhino Wildreservaat, Pilanesberg Nasionale Park, 0336, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R15 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Nkala Safari Lodge is in die Black Rhino Wildreservaat en is 'n selfsorg-lodge wat op die malariavrye Black Rhino Wildreservaat, 'n deel van die Pilanesberg Nasionale Park, geleë is.

Daar is slaapplek vir 12 volwassenes en 4 kinders. Die lodge is vir die eksklusiewe gebruik vir 1 groep gaste. Gaste kan in 1 van 5 individuele, privaat chalets bly. Daar is in totaal 5 koninggrootte-beddens, 2 enkelbeddens en 2 slaapbanke vir 4 kinders. Elke eenheid het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, bad, dubbelwasbak, aparte toilet en 'n buitestort. Elke eenheid het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar.

Die hooflodge het 'n kombuis wat goed toegerus is en 'n oopplan-eetarea en -sitarea, asook 'n kroegarea. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-eetstel en 'n braai-boma met vuurmaakhout. Van die boma af kan gaste tot by die swembad met sonstoele en 'n swembadnet stap.

Daar is 'n aparte dek met uitkykpunt 'n paar honderde meter ver met 'n uitsig oor die Watergat. Die lodge word daagliks skoongemaak en WiFi is beskikbaar. Daar is 'n elektriese wildheining vir gaste se veiligheid.

Die Groot 5-wildritte word deur 'n gekwalifiseerde wildwagter wat by die lodge woon gelei en die koste sluit die eksklusiewe gebruik van die lodge se wildvoertuig in. Die ritte duur sowat 2,5 uur en word elke oggend en weer in die laatmiddag gedoen.

Slaapplek

’n Bespreking by Nkala Safari Lodge - Black Rhino Game Reserve sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Nkala Safari Lodge - Black Rhino Game Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R565/Derdepoot-weg, Lodge 10 Black Rhino Wildreservaat, Pilanesberg Nasionale Park, 0336, Noordwes
  • Gaste dink Nkala Safari Lodge - Black Rhino Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R15 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf R15 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R565/Derdepoot-weg, Lodge 10 Black Rhino Wildreservaat, Pilanesberg Nasionale Park, 0336, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2Lp1Fpmt3xggwKIu0go8qMxQAMeeNYPBjsNHv5DgSactvfTvkE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R15 500  per nag (plek vir 11) 1 5 1 5 R565/Derdepoot Road Lodge 10 Black Rhino Game Reserve 0336 Noordwes 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -25.164815292861 26.981652081013
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za