Lodge 3
Beskrywing
Lodge 3 het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuisie en 'n eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die lodge het lugversorging en sluit 'n TV met DStv-gastehuispakket in. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, tweeplaatstofie en 'n oond. Daar is ook 'n braai-area.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet by Die Hantam Huis by Hoopstraat 42 tot 44 in Calvinia aanmeld.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Lodge 4 het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sit- en eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede klein slaapkamer het 'n enkelbed wat ideaal is vir 'n kind. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket en 'n tweede etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die lodge het lugversorging en sy eie braai-area.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet by Die Hantam Huis by Hoopstraat 42 tot 44 in Calvinia aanmeld.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoopstraat 52, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom