Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge Aloe-Hymn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

René Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Lodge Aloe-Hymn
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Celia V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die plekkie was pragtig en sentraal geleë. Vriendelike diens en die pragtige tuin met sy groot verskeidenheid van voëls wat sing die heeldag was pragtig ek kom by baie plekke maar het nog nooit so baie verskillende voels bymekaar hoor sing nie, dit was kos vir die siel en net te sit en luister om te kan besef hoeveel het ons voor dankbaar te wees. Dankie vir julle plekkie, ons sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Besigheidsreis

Die mooiste tuin soveel omgee.

Rene en haar dogter is besonderse mense, vreeslik gasvry en hul kos is heerlik, ek was betower met hul pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lodge Aloe-Hymn se terugvoer

Baie dankie Juanita vir jou positiewe en mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons 'n absolute plesier om julle hier by ons te hê. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Lodge Aloe-Hymn
Nico P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Besigheidsreis

Baie skoon, netjies en waarde vir geld.

Beste is dis net buite die malhuis wat Polokwane is in 'n baie rustige omgewing. Hulle maak seker jy het alles wat jy nodig het en kos kan ook voorsien word per aanvraag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lodge Aloe-Hymn se terugvoer

Baie dankie Nico, vir die positiewe en mooi resensie, dit was absoluut 'n plesier om jou by ons te akkommodeer. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Lodge Aloe-Hymn
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-rylaan 54, Ivydale, Polokwane, South, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59deb0163df28c53046ebf54f35fb6f96c70f7dc274361f6a0c74c811b04b13c186e1914d2923c20f2d5b9613e274432e25c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Ridge Drive 54 Ivydale South Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.931725839991 29.4453843957
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem