LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lodge Bellagio | LekkeSlaap
+12

Lodge Bellagio

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 6 resensies vir Lodge Bellagio
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Siphesihle Q - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphesihle Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Greatest B&B I've ever seen.

The place is nice, quiet and clean.

Patrick K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Ontbyt goed en mooi voorgesit. Kamers baie netjies, ontvangs gaaf en hulpvaardig.

Gregory O - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gregory O
Enkelreisiger

Op my gemak geplaas toe ek aangekom het en alles was gedoen om my verblyf 'n ware pleisier te maak.

Moderne geriewe en veilige parkering vir die motor. Kos was heerlik en die staf was baie vriendelik.

Nqabakazi K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nqabakazi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Lodge Bellagio was a nice place to stay in.

Marilette K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marilette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nie 'n goeie ervaring nie. Ons het slegs een van die twee aande gebly.

Ons hoop die die eienaar sal oorweeg om 50% terugbetaling aan te bied. Dit was teleurstellend en ons het 'n duur les geleer. Die plek raas, klap deure en hou partytjie die hele nag so mens kry geen slaap nie. Die pyp in badkamer lek plasse water op die vloer. Dit klassifiseer eerder as 'n "Backpackers" as 'n Lodge te oordeel aan hoe gaste kaal bolyf rondloop in die eetkamer en tot laat in die nag tekere gaan. Die eetkamer kyk uit op die vuilgoed van die vorige aand se partytjie.

Amon M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amon M
Enkelreisiger

The staff is wonderful and courteous

The guesthouse is gppd. although more can be done by the Local Council to fix the potholes in the streets. Staff were wonderful.

Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Aloe Straat, , Mthatha, 5099, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4MjE4NjhiLTRhNDctNGViMi1iYTFmLTcwYWNkYjJhZjM1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 9 Aloe Street Fortgale 5099 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.588218906036 28.758736252785
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!