Lodge Lucanus
- Kapasiteit: 60 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Arnot 4 van 441, Bela-Bela, Limpopo, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 814 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lodge Lucanus is 'n rustige gastelodge in die Waterberge sowat 22 km buite Bela-Bela. Dié lodge bied verskeie selfsorg-eenhede wat volledig toegerus is en 'n ongekunstelde bosveld-omgewing met pragtige berguitsigte.
Kleiner eenhede bied slaapplek vir groepe van 2 tot 10 gaste en die Monato-eenheid het slaapplek vir 32 gaste. Dis ideaal vir groot familiesaamtrekke, konferensies of ram- en hennepartytjies. Gaste kan langs die swembad ontspan of op die perseel gaan rondwandel om die verskeie voël- en kleinwildspesies te bewonder.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 28
Jaar gelys 8
Ligging
- Plaas Arnot 4 van 441, Bela-Bela, Limpopo, 0480, Limpopo
- Gaste dink Lodge Lucanus het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 60 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Arnot 4 van 441, Bela-Bela, Limpopo, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom