Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Opsomming van Resensie
Elna T - Jul 2022
Gemiddeld
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis is 'n gerieflike oornagstop.
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Groete
Carl
Gerda M - Jun 2022
Gemiddeld
Ruim, gerieflik, skoon en veilig.
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
Carol C - Mei 2022
Gemiddeld
Delightful host, Carl. Most helpful. Accommodation very good.
Daniel W - Nov 2021
Gemiddeld
Mooi en netjiese plekkie.
Maritz V - Nov 2021
Gemiddeld
Alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap. Baie netjies en skoon.
Elize G - Sep 2021
Gemiddeld
Baie netjies en vriendelik ontvang, lekker braaiplek en sekuriteit is goed.
Christo D - Sep 2021
Gemiddeld
Perfek.
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Christo.
Groete,
Carl
Frikkie C - Sep 2021
Gemiddeld
Baie netjiese plek met al die geriewe.
Deon L - Sep 2021
Gemiddeld
Die Windpomp se fasiliteite is ruim, kraakskoon en voorsien in al mens se behoeftes.
Alma D - Sep 2021
Gemiddeld
Die eienaar was daar om ons te verwelkom en hy het uit sy pad gegaan om die verblyf vir ons so aangenaam moontlik te maak.
Johann T - Sep 2021
Gemiddeld
Wat 'n aangename verrassing was Windpomp Gastehuis nie! Pak net jou klere en ry!
Tinus D - Aug 2021
Gemiddeld
Tevrede.
Andre D - Aug 2021
Gemiddeld
Perfek vir oornag.
Reinette C - Aug 2021
Gemiddeld
Wonderlikste oornagplek!
Christa D - Aug 2021
Gemiddeld
Baie skoon en gerieflik, hul het aan alles gedink.
Wessie V - Aug 2021
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Lukas V - Aug 2021
Gemiddeld
Alles wat ons nodig gehad het.
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Nick Y - Apr 2021
Gemiddeld
Air-conditioned, well laid out and stocked with extras.
Zelda W - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie pragtige, skoon en netjiese dorpie
Basil P - Jan 2021
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Annanda H - Nov 2020
Gemiddeld
Ek was verbaas dat die kamer so goed ingerig was.
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete.
Carl
Ornette D - Nov 2020
Gemiddeld
Skitterend
Johan H - Okt 2020
Gemiddeld
Het aan al ons verwagtinge voldoen.
Mona W - Sep 2020
Gemiddeld
Wonderlik
Sakkie K - Sep 2020
Gemiddeld
Baie veilig en netjies.
Johan M - Sep 2020
Gemiddeld
Absolute juweel in die hartjie van die Boesmanland.
Andre J - Sep 2020
Gemiddeld
Kamer netjies en skoon.
Karlien G - Sep 2020
Gemiddeld
Neat and new.
Karin M - Sep 2020
Gemiddeld
Netjiese skoon vertrek. Alles wat jy soek vir oornag.
Alta V - Aug 2020
Gemiddeld
Fantasties, skoon en mooi!
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Groete
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Martie S - Feb 2020
Gemiddeld
Vakansie.
Jean A - Sep 2019
Gemiddeld
Un endroit à recommander
Elsie H - Sep 2019
Gemiddeld
Skoon en gerieflik.
Francois D - Sep 2019
Gemiddeld
Wonderlike verrassing op Loeriesfontein.
Jana K - Sep 2019
Gemiddeld
Gastehuis is baie netjies en gerieflik.
Elta V - Aug 2019
Gemiddeld
Lekker.
Jeanine M - Jan 2019
Gemiddeld
Skoon en netjies met goeie kliëntediens.
Ajf M - Okt 2018
Gemiddeld
'n Groot sukses.
Retha B - Sep 2018
Gemiddeld
Gerieflike, skoon veilige verblyf.
Selenta C - Sep 2018
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Annette N - Aug 2018
Gemiddeld
Still, rustige atmosfeer met als op sy plek.
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer
Ons is bly u het lekker gebly. Baie dankie vir die terugvoering.
Erna P - Aug 2018
Gemiddeld
Pragtig en goed toegerus!
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Groete,
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Nancy S - Nov 2017
Gemiddeld
Awesome, baie lekker gebly, sal weer kom.
Jeanette E - Aug 2017
Gemiddeld
Heerlik.
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer
Bly julle het lekker gebly. Dankie vir die terugvoer.
Monya C - Aug 2017
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer
Jammer vir die ongerief. Ons het slegs een selfsorg eenheid kamer 2 die ander 3 eenhede is nie volledige selfsorg nie en beskik oor 'n waskom te vind binne kombuis kassie. Jammer oor badmatjie sal aandag skenk.
Dankie vir resensie.
Groete, Windpomp Gastehuis.
Johan V - Mei 2017
Gemiddeld
Dit was goed om die dorpie te leer ken.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoofstraat 19, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom