- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 654 Justice Mahomed Road, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
LoeriesNest bied selfsorgverblyf in ateljeewoonstelle in Bailey's Muckleneuk, Pretoria. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.
Elke ateljeewoonstel is oopplan, bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed en in sommige eenhede ook 'n dubbelslaapbank. Elke woonstel het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort.
Die leefareas het sitplek, 'n TV, 'n etenstafel wat ook as 'n werkspasie dien en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is lugversorging en gratis WiFi.
Gaste kan in die tuin onder die bome ontspan of die privaat stoep met braaigeriewe benut. Veilige parkeerplek word voorsien en die verblyf is naby Loftus Park, Menlyn Mall en Brooklyn Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea het sitplek, 'n TV, 'n etenstafel wat ook as 'n werkspasie dien en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is lugversorging en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Partytjies is streng verbode op die perseel.
Dagbesoekers word slegs toegelaat deur vooraf reëlings met die bestuur.
Slegs 2 gaste word toegelaat om in die Luukse Studio en Premium Studio 2 te slaap. Die verteenwoordiger sal graag voorsiening maak vir 'n ekstra kind of baba met vooraf reëling.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is streng verbode binne die verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Die leefarea het sitplek, 'n TV, 'n etenstafel wat ook as 'n werkspasie dien en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is lugversorging en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Partytjies is streng verbode op die perseel.
Dagbesoekers word slegs toegelaat deur vooraf reëlings met die bestuur.
Slegs 2 gaste word toegelaat om in die Luukse Studio en Premium Studio 2 te slaap. Die verteenwoordiger sal graag voorsiening maak vir 'n ekstra kind of baba met vooraf reëling.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is streng verbode binne die verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea het sitplek, 'n TV, 'n etenstafel wat ook as 'n werkspasie dien en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is lugversorging en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Partytjies is streng verbode op die perseel.
Dagbesoekers word slegs toegelaat deur vooraf reëlings met die bestuur.
Slegs 2 gaste word toegelaat om in die Luukse Studio en Premium Studio 2 te slaap. Die verteenwoordiger sal graag voorsiening maak vir 'n ekstra kind of baba met vooraf reëling.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is streng verbode binne die verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir 1 volwassene en 1 kind in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Die leefarea het sitplek, 'n TV, 'n etenstafel wat ook as 'n werkspasie dien en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is lugversorging en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Partytjies is streng verbode op die perseel.
Dagbesoekers word slegs toegelaat deur vooraf reëlings met die bestuur.
Slegs 2 gaste word toegelaat om in die Luukse Studio en Premium Studio 2 te slaap. Die verteenwoordiger sal graag voorsiening maak vir 'n ekstra kind of baba met vooraf reëling.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is streng verbode binne die verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Luxury Studio
- Selfsorg
- Premium Studio 2
- Selfsorg
- Superior Apartment
- Selfsorg
- Luxury Apartment