LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+58

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Rene V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Vriendelik, behulpsaam en pragtig. Ongelooflike, vriendelike mense. Stapafstand van Loftus. Vreeslik lekker gebly. Kamers stylvol en netjies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Alles wat nodig was. Die kamer is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Alles was perfek. Die kamer was toegerus met alles en nog meer. Philip is baie aangenaam en het vir ons gewag en baie welkom laat voel. Sal vir seker weer by Loeries Nest bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amor A
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Gasvry, gemaklik, netjies. Lekker gebly, netjies, ruim en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Alles was van top gehalte! Baie lekker daar gebly, sal beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Gastehuis is baie goed geleë. Eienaars was so hulpvaardig en ons baie bederf. Baie lekker. So goed geleë teen Affies hoërskool. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle het ons so baie bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Comfortable, clean and great value for money. The host was very friendly, we were very happy with the room!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solly V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die besoek was topgehalte in alle opsigte. Beveel die met vrymoedigheid aan. Ons het dit baie geniet. Presies wat ons gesoek het. Naby die Suid-Afrikaanse Hospitaal. Baie verwelkomende gasheer. Netjies, doeltreffend en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri B
1 nag
5.0
Feb 2026

Excellent, clean and beautiful. Beautiful and tranquil. Very neat and clean, with excellent service. Thank you for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

Quiet. Lovely little flat, had everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie Booyse B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Mei 2026

Dit was net 'n moerse lekker plekkie. Dit was lekker. Warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lorinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

654 Justice Mahomed Road, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA791a805ddf08508a702bd5084e87c1400ed267e3f8d2fd9f28573d39ac9cac82969e859dd9f03c05e503832b0407dff09cb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 654 Justice Mahomed Road Bailey's Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7616712 28.2214688
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang