Pick your preferred language

English

Afrikaans

+23
Selfsorg in Knysna

Loeriewood Garden Apartment

3 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19a Fraser Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Loeriewood Garden Apartment is in Knysna in die Wes-Kaap geleë. Dié area is veral bekend vir pragtige roetes, voetslaan, strande en ikoniese besienswaardighede, soos die Knysnakoppe, Brenton-on-Sea en Garden of Eden.

Die selfsorgeenheid het slaapplek vir 3 volwassenes en 'n kind, en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. ’n Opslaan-bababed met linne is slegs beskikbaar op versoek. Die badkamer het ’n stort.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, stofie, oond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sitarea en eetarea.

Ander geriewe sluit 'n wasmasjien, waaier, WiFi, 'n TV met Netflix en YouTube in.

Dié eenheid het ook 'n privaat stoep en 'n buite-eetarea in die tuin. Loeriewood-woonstel het sy eie privaat ingang. Hierdie verblyf is nie troeteldiervriendelik nie. Noodligte en 'n batteryrugsteunstelsel is vir die WiFi, TV en om klein toestelle tydens beurtkrag te laai, beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in en gaste kan op die perseel voëlkyk.

Aktiwiteite in die area sluit perdry, voëlkyk, stap, swem, visvang, fietsry en bergfietsry in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 19a Fraser Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loeriewood Garden Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek

19a Fraser Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078e6f357feb6820f83098e17a62730bf0d17f9dcf0dd28b73558a99d90d9e63e88108f705fa9b34e867ff61f68e7f84b08f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 19a Fraser Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.062626636291 23.083852506781
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang