Loft Moderne
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Poplar Avenue, Soho Junction, Broadacres Park, Fourways, 2055, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Loft Moderne bied 'n stylvolle en gemaklike toevlugsoord in 'n veilige kompleks in Fourways, gerieflik geleë binne 'n paar minute se ry vanaf Montecasino, Indaba Hotel en Lanseria Internasionale Lughawe. Hierdie moderne solderwoonstel bied 'n verwelkomende basis vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beddegoed word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV in. Die volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, ontbyttoonbank, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien en tuimeldroër. Gratis WiFi word voorsien.
Glasdeure maak oop na 'n privaat balkon met sitplek, wat skilderagtige uitsigte oor die omliggende gebied bied. Gaste het ook toegang tot die kompleks se swembad en goed onderhoude tuinruimtes. Twee veilige parkeerplekke word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Poplar Avenue, Soho Junction, Broadacres Park, Fourways, 2055, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Poplar Avenue, Soho Junction, Broadacres Park, Fourways, 2055, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang