Log Cabin
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Troutways Plaas, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
- Vanaf R1 840 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Log Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in Waterval Boven, Mpumalanga. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is.
Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale.
Daar is 'n braai-area en 'n buitesitplek met 'n uitsig op die omliggende berge. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Hein Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 54
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Troutways Plaas, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Elandsvallei Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Troutways Plaas, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga