Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lokai Cabins

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Aug 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogteplaas, Bushmanspad, R60, Swellendam, 6370, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 990 R1 692 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lokai Cabins is in die rustige Swellendam- en Ashton-bergvallei geleë en is 'n idilliese toevlugsoord op 'n skilderagtige wynplaas. Die huisie is ver van die stadsgewoel en die ideale bestemming vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Die luukse eko-huisie het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, ketel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Buite is daar 'n houtvuurwarmbad en 'n sondek met ingeboude braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Lokai Cabins sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Lokai Cabins
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rick Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 5

Ligging

  • Remhoogteplaas, Bushmanspad, R60, Swellendam, 6370, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lokai Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf R1 990
R1 990 R1 692
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 990
R1 990 R1 692
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogteplaas, Bushmanspad, R60, Swellendam, 6370, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa90ac808b02756b4617f0ab8519f62d3631031b43149880deecb9035d3049937e999307b76681ba6efc11ca34d75c3171040?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 990 nouVanaf R1 692 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Remhoogte Farm Bushmans Road, R60 6370 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894399902789 20.18117826783
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem